I wont qiut

Die donkerste uur in n mens se lewe duur net 60minute!!!!! Dankie aan almal wat my gedra het maak ni saak watter kant toe ek besluit het nie. Marlené het die lewe gevier en volheid gelewe. God my nog krag gegee om ook dit te kan doen, kan nie dit in Sy gesig terug gooi nie.  Ek is gesond net down wa hy ook was en Hy het opgestaan wie is ek om nie Sy gawes te aanvaar nie. Thanks vir julle almal wat in jul harte en gebede saam met my reis.

Een van groot redes ook hoekom nie kan opgee nie en moet klaarmaak:

This entry was posted in Joppie's Story. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

* Copy This Password *

* Type Or Paste Password Here *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>